Happy Memories from our ATTENDEES

We do things a little bit different, in order to make a difference!

Ek het vandag vir die eerste keer in jare ‘n verfkwas opgetel. Dit was fantasties lekker gewees, daar was niemand wat ‘n eiertjie gelê het nie of gesê het doen dit so of moenie dit gebruik of dat gebruik nie. Dankie Monica Mans en span van Shekinah, nie net vir die dag nie maar vir die boodskap wat ek gekry het.

Izelle

Wow, ek was omtrent in ‘n “zone” dankie💕💐 






Liesl

Jul vandag was vir die mamma baie spesiaal en iets buite my comfortzone, so baie dankie vir elke oomblik en die aanmoediging jul is almal geseën met wonderlike talente, geniet dit wanneer jul kan, die is net die begin, so dankie vir die voorreg ek is so bly jy het my blootgestel, dankie Hemelse Vader dat ek omring kon wees met sulke juwele, geseënde reis verder pragtige dogters van God🥰💐

Sonett

Heerlik by julle gekuier!! 💐💞

Rista

Baie dankie was so lekker🙏🌸

Vicky

Baie baie dankie, ek het vandag so geniet.
💕

Wilma

Any inquiries?

Leave us a message and we will get back to you as soon as possible.

076 865 0084
WhatsApp Only

© 2019 Shekinah